Hebron Christenskool Logo

Somer & Winter sport

Somersport
Hebron Christenskool Logo

Krieket

Die seuns en dogters speel in die eerste en vierde kwartaal krieket. 

Afrigtye:
Graad 1-3: Maandae en Woensdae: 13:15 tot 14:00
Graad 4-7: Maandae en Woensdae: 14:00 tot 15:15

Atletiek

Atletiek word hoofsaaklik deur die onderwyseresse afgerig. Binne die eerste maand van die eerste kwartaal word ’n kleurebyeenkoms gehou waartydens daar ’n sangkompetisie tussen die twee spanne plaasvind. Dit lei tot ’n heerlike ken-mekaar-kuier-byeenkoms. Die atletiekspan word aangewys en verder afgerig totdat die interskole plaasvind. Woensdae: 14:00 tot 15:15

Wintersport

Netbal

Die dogters speel in die tweede en derde kwartaal netbal. Hulle speel wedstryde teen ander skole.

Afrigtye:

Graad 1-2: Maandae en Woensdae: 13:15 tot 14:00
Graad 3-7: Maandae en Woensdae: 14:00 tot 15:15

Rugby

Die seuns speel in die tweede en derde kwartaal rugby. Hulle speel wedstryde teen ander skole.

Afrigtye:
Graad 1-3: Maandae en Woensdae: 13:15 tot 14:00
Graad 4-7: Maandae en Woensdae: 14:00 tot 15:15

Hokkie

Die seuns en dogters speel in die tweede en derde kwartaal hokkie. Daar word wedstryde teen ander skole gespeel.

Afrigtye:
Graad 1-3: Dinsdae (gedurende kinetika-periodes)
Graad 4-7: Donderdae: 14:00 tot 15:15

Kontak Ons

021 919 6356

admin@hebronchristenskool.co.za

Scroll to Top