Skoollied – Hebron Christenskool

Ons

Skoollied

Hebron Christenskool se skoollied is geskryf deur Dr Kobus Theron.

Wat sal ons sê van al hierdie dinge.
As God vir ons is, wie kan teen ons wees!
Ons is tot alles in staat, in Christus Jesus,
Niks en niemand kan ons keer!

Ons is nou,
Meer as oorwinnaars
Meer as oorwinnaars
Meer as oorwinnaars in Sy naam.

Ons is nou,
Meer as oorwinnaars,
In Christus Jesus,
In alles sal ons triomfeer!

Rom 8:37 – Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons lief het
Scroll to Top